R530,000

Vacant Land Residential in Heuningkloof

Western Cape > Kleinmond > Heuningkloof > #ENT0112971
Vacant Land Residential For Sale In Heuningkloof

BEGEERLIKE HOEKERF IN HEUNINGKLOOF:

Hier kan jy borsskoonmaak en vrylik asemhaal - met die verdere gerusstellende wete dat jy 'n erf teen 'n winskoop verkry het.

Afgesien van die rustige gesuis van wind deur die bloekombome op die talle mooi dae in Kleinmond, bied die bome op die aangrensende perseel ook weerstand teen sterker winde tydens stormagtige weer.

Voorts is dit is ‘n maklik boubare met mooi uitsigte wat nie toegebou kan word nie.

Vir meer besonderhede oor hierdie uitsoekerf asook ander geskikte erwe van Keller Williams, skakel of kontak ons te enige tyd.

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
829m²
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 03 Aug 2018