R2,450,000

3 Bedroom House in Heuningkloof

Western Cape > Kleinmond > Heuningkloof > #ENT0104884
House For Sale In Heuningkloof

Op soek na ‘n stewige siersteenhuis waar groente verbou en daar in die blomtuin gewoel kan word, dan is hierdie die eiendom vir jou.

Hierdie netjiese en ruim 3-slaapkamerwoning, is in Heuningkloof geleë. Dit bied alles wat van ‘n huis in die prysklas verwag word met heelwat ekstras, soos die lieflike buitevertrek wat as ‘n werkskamer benut kan word om ‘n stokperdjie te bedryf.

Met voldoende water wat op die eiendom beskikbaar is, word ‘n groentetuin bedryf asook ‘n blomtuin in stand gehou - sonder om van die munisipaliteit se duur water gebruik te maak!

Die buitengewoon groot Wendy-huis asook ekstra garage, bied ook meer as voldoende ruimte vir ‘n nutsman om homself mee besig te hou asook die nodige gereedskap wat vir die doel benodig word.

Verseker ‘n intrek-en-bly opsie om te oorweeg - ‘n realistiese en billike aanbod sal altyd deur Keller Williams verder gevoer en tot voordeel van die toepaslike partye onderhandel word.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
898m²
Garages
3
Rates & Taxes
R 392.36
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 13 Jul 2018