R1,350,000

3 Bedroom Townhouse in Hartenbos

N Vakansie huisie in Hartenbos!!

Hierdie ongelooflike goeie wegbreek vakansie huisie, is ideaal, om uit te verhuur oor vakansie tye, of net om te ontsnap weg van die besige stadslewe.

Loopafstand van die strand en winkelsentrum. Die eiendom is gelee in n sekuriteits area, en die kompleks bied ook n swembad, tennisbaan en goeie sekuriteit.

3 slk, badkamer, sitkamer/eetkamer, kombuis, braai kuier area, en aparte eenman woonstel wat apart uit verhuur kan word, met n slaapkamer, klein kombuisie en stort/tiolet en wasbak, met eie ingang.

1.29km van die gewilde Hartenbos strand, 3.29km vanaf Diaz strand, 1.88km van Langeberg Mall en 20 minute se ry van George Lughawe.

BONUS: ALLE MEUBELS INGESLUIT!

Property Type
Townhouse
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
138m²
Living Area
2
Pool
Yes
Rates & Taxes
R 800
Levy
R 550
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 29 Jun 2017