R2,550,000
sold

4 Bedroom House in Hartenbos

Goeie Ligging In Hartenbos!

Ruim woonhuis met woonstel.

Die huis bied 4 slaapkamers, 'n groot leefarea met kaggel, 'n swembad, oopplan kombuis met ingeboude braai, 'n studeerkamer en 'n 77m2 aparte woonstel met sy eie ingang en inrit.

4 Motorhuise bied baie stoorplek, daar is ook 'n dubbel motor afdak en die erf is groot genoeg vir die kinders om te baljaar.

Ideaal vir 'n groot familie, 'n familie vakansiehuis of kan goeie inkomste verdien met vakansie verhurings.

Kontak ons om die eiendom te besigtig.

Property Type
House
Bedrooms
4
Bathrooms
3
Stand Size
1,117m²
Building Size
386m²
Living Area
2
Study
1
Pool
Yes
Garages
4
Parking
2
Rates & Taxes
R 800
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 22 May 2017