R3,150,000

3 Bedroom Flat in Hartenbos

Seefront De Branders Hartenbos.

De Branders 3 Slaapkamer 2 Badkamer. Gaste toilet.

Riglynprys van plus minus R3 150 000.

Baie gewilde woonstel blok op die see!

As jy al lank wag vir die geskikte woonstel in hierdie gewilde blok, hoef jy nie meer langer te soek, omrede hier net die regte een is.

Pragtige woonstel.

Daar is direkte toegang van die woonstel na die strand.

In die kompleks is 'n swembad en braaigeriewe.

Daar is ook braaiplek op die grasperk voor die woonstel.

Veilige basement parkering.

Sit op jou balkon en geniet die pragtige 180grade see uitsig. Onder is toegang uit

op grasperk waar ook heerlike gekuier kan word op daardie perfekte somer aande.

Bring net jou klere en kruideniersware, en hou heerlik vakansie net wanneer jy wil.

Stapafstand na die ATKV aktiwieteite en die nuwe Seefront Mall.

This is your opportunity to own your holiday home in the most sought after holiday destination.

Located in a gated complex with communal swimming pool and garden.

Direct access to the beach.

You will be impressed on entering this split level unit with a good flow from the living room to the balcony to enjoy the beautiful views.

Basement parking, lifts and walking distance to all shops and activities.

Property Type
Flat
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
7,083m²
Building Size
119m²
Living Area
1
Garages
1
Rates & Taxes
R 1314
Levy
R 2207
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 02 Oct 2018