2 Bedroom Farm in Hartenbos

Ideal BUFFALO and Cattle FARM

315 ha 18 km from Hartenbos

2/3 Grass & Forest third countries. Branch 2 pumps 4 reservoir.

1 bul

12 cows

12 Calves included as a group.

All the camps troughs. City game fenced. Rainfall high. Perennial fountain. Farmer currently 80 cows. House 2 Bedrooms own bathrooms. Open living kitchen, storeroom. Built grill on porch. Implements storage (then). 4 Garages unit. Drinking water is spring water purification system meterI. Direct access from Hartenbos / Oudshoorn

315Ha Plaas ongeveer 18km vanaf Hartenbos. 200Ha is tans onder weiding. Kikuyu, klawer en plaka gras. Besproeiingsregte vir 10Ha vanuit 'n kuil. 4 Sement damme met 'n sement krip vir elke kamp. 10 Kampe. Buite heining van plaas is 2,4m hoog met 24 drade. 'n Groot gedeelte van die buiteheining is ook geproef. Alle binne-drade is 1,6m en 1,8m en die heinings en hekke is baie netjies. Die grond is baie goed gedreineer met 'n pH van 6. Baie netjiese en ruim woonhuis nuut en modern oorgedoen met 'n baie groot kuierstoep en asemrowende uitsig. 4 Motorhuise en groot stoor. 30 Waterbokke en 40 Rooibokke is ingesluit. Die gemiddelde reenval is tussen 500 - 700mm per jaar. Die plaas is reeds ontwikkel vir wildboerdery, maar kan ook gebruik word vir bees, kleinvee, saai, wingerd of groente boerdery.

Property Type
Farm
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Stand Size
3,150,000m²
Living Area
2
Garages
4
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 08 Nov 2017