R700,000

Vacant Land Residential in Great Brak River

PRAGTIGE GROOT ERF MET ASEMROWENDE UITSIG!

Hierdie erf is gelee in 'n stil straat in Grootbrak Rivier, waar geen erwe voor dié uitgesit word nie!

Daar is baie mooi huise rondom dié erf gebou! Voorwaar 'n besonderse uitsig en 'n waardevolle belegging!

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
861m²
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 09 May 2016