R4,450,000
sold

6 Bedroom House in Glentana

Western Cape > Glentana > Glentana > #1050774
Ligging...Ligging...Ligging - Perfek By Die Swemstrand In Glentana!!!

EKSKLUSIEWE ALLEEN MANDAAT !!! Hierdie stewige houthuis is op die perfekte plek gebou reg by die hoof swemstrand in Glentana. Groot genoeg vir die hele groter familie bestaan hierdie huis uit drie vlakke - asook 'n aparte volledige eenslaapkamer woonstel.

Op die grondvlak is daar 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis/sit/leefarea wat uitloop op 'n dek met fantastiese see uitsig. Middelste vlak bestaan uit 3 slaapkamers (elk met aparte instap kas), 2 badkamers (1 vol badkamer), studeerhoekie wat uitstap op balkon. Op die boonste vlak is daar 'n groot loft kamer wat benut kan word as 'n kuier of ontspanningskamer met sy eie dek.

Property Type
House
Bedrooms
6
Bathrooms
4
Stand Size
613m²
Living Area
3
Study
1
Rates & Taxes
R 600
Contact Agents
or
Save
share this property
property listed on 10 Nov 2017