R814,275

Vacant Land Residential in Dana Bay

Vacant Land Residential For Sale In Dana Bay

Verbeel jou jy word wakker in die hoofslaapkamer van jou enkel of dubbel verdieping droomhuis, sit regop in die bed en kyk hoe die Dolfyne speel in die branders, of die Walvisse rustig wei in die Oseaan?

Hier is jou kans. Perfekte ligging met asemrowende uitsigte. Hier in die beeldskone, veilige en rustige Danabaai, klipgooi Wes van Mosselbaai.

Ideaal vir 'n vakansie of aftreehuis.

Skakel vandag vir 'n bisigtiging.

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
918m²
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 11 Jul 2019