P.O.A.

5 bedroom farm Clocolan

GOING ON AUCTION!!!!!!

AUCTION BY TENDER

Tenders close on Saturday 28 August 24h00 2019

Tenders can be emailed

All tenders will be reviewed.

Contracts available by mail.

Plaas grote 183 hektar

Viewing 21 August 2020 11h00 30 kilometer Wes van Clocolaan teen berg.

Plaas gort 183 ha teen berg 30 kilometer Wes van Clocolaan

PLAAS op tender Pragstuk van die Korannaberge

R25 000 ph of naaste aanbod ingesluit los bates 55 bees 3 trekkers sleepwaens.

Oos Vrystaat teen die Korannaberge

Pragtigste lewenstyl/naweek-plaas by die Korannaberge, met nog baie potensiaal: Jou eie paradys - 25 km van Clocolan - Oos Vrystaat met standhoudende fontein wat die huis en sewe kampe voed.

183 ha en sluit ondergenoemde in:

3 slaapkamerhuisie, kombuis, badkamer en sit-eetkamer, met 2 stoepkamers met outydse warmwater donkie.

2 Buite geboue bestaande uit 5 “kamers!”

Generator kamer, met 2 generators wat beheer word uit die huis. Onafhanklik van Eskom

3000 watt sonkragstelsel

Alarmstelsel

7 + kampe wat gevoed word deur standhoudende fontein asook huis en werkerskwatiere

Alle waterkrippe van sement in elke kamp plus ‘n grondsuipdam

2 boorgate

Altesaam 25 000 liter jo jo tanks wat gevoed word deur die fontein uit die berg.

Werkerskompleks bestaande uit 4 kamers, toilette en watertoevoer vir 2 gesinne.

Varkhokke (kort aandag)

10 Suipdamme

Bees en skaap drukgange met beesklamp

12 ha aangeplante Eragrostis

50 ha saailande

Totaal 54 Angus kruis Beef master koeie en 3 Bonsmara bulle

Komatsu D60 Bulldozer (kort aandag)

Massey Ferguson 399 SE 4x4

Massey Ferguson x35

Fiat 650 special

4 wiel Sleepwa

Claas Merkant 50 baler

Ou Hawerplanter

4 tol snyer

1000 liter brand/spuitkwa

24 skaar eg

Hammermeul werk met PTO

3 skaar ploeg en nog baie ander implimente/gereedskap en NOG BAIE MEER!

R25 000 per hektaar of naaste tender bekragtig deur verkoper

Property Type
Farm
Bedrooms
5
Bathrooms
1
Stand Size
1,830,000m²
Living Area
1
Garages
2
On Show
11:00 to 13:00
Friday, 21 Aug 2020
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
farm listed on 02 Jul 2020