R485,000
sold

3 Bedroom Apartment in Caledon

Western Cape > Caledon > Caledon > #992176
Oulike Deeltitelhuis Te Koop In Caledon

Hierdie deeltitelhuis het 3 slaapkamers en 'n oopplan eetkamer -en sitkamer met volvloermatte.

Die kombuis het ingeboude kaste en is geteël terracotta teëls. Daar is ook lekker groot 'n binne braai in die kombuis, sowel as ingeboude kombuiskaste.

Die ruim badkamer het 'n stort sowel 'n bad en toilet.

Daar is 'n agterstoep met privaat ingang vanaf die straat en 'n stoorkamer in die agterplaas.

MOENIE HIERDIE GELEENTHEID MISLOOP NIE! Maak 'n afspraak!

Property Type
Apartment
Bedrooms
3
Bathrooms
1
Stand Size
92m²
Living Area
1
Rates & Taxes
R 220
Levy
R 726
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 15 Jun 2017