Apartment to rent
Geniet ’n stil, veilige leefstyl op ’n privaat erf in ’n gewilde woonarea, met elektriese omheining en CCTV; ideaal vir ’n enkel, werkende dame — eenslaapkamer met badkamer en afdakparkeerplek.
Hierdie pragtige, nuut opgeknapte 1-slaapkamer woonstel bied ruim en gerieflike verblyf in ’n veilige en rustige omgewing.
Geleë op ’n privaat erf, is hierdie netjiese eenheid ideaal vir ’n enkel, werkende dame wat op soek is na ’n veilige en goed versorgde woning.
Eiendomskenmerke:
Belangrike Voorwaardes:
Hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld, met ruim vertrekke, netjiese afwerkings en goeie sekuriteit in ’n gewilde woonarea.
Kontak ons vandag om ’n besigtiging te reël.
Listed for rent at R7,800
Price reduced by 10.3% to R7,000
Polokwane Central is a vibrant urban hub that offers residents convenient access to essential services, diverse retail opportunities, and a central location within the heart of Limpopo's capital city.