Escape to Merweville's relaxed Karoo lifestyle—stargazing, braais and fireside winter evenings; 994 m² erf with wide open views and room for a cottage and garden.
Merweville is a town located in Beaufort West Municipality, Western Cape. Village 45 km north-west of Prince Albert Road and 130 km south-east of Beaufort West. Wanneer laas het jy weggebreek , kom ontspan in n klein karoo dorpie nader aan Prins Albert Ry op die N1 vanaf JoHannesBurg of Kaapstad dan draai jy in by Merweville - die afdraai is oorkant Prins Albert se afdraai en as jy weet waar dit is dan weet jy waar jy nou is, in die middel van die Karoo. Wat lekker is, is dat Merweville n nuwe teerpad het nie soos die pad na Prins Albert wat vol reggmaakte gate is nie, hierdie is n lekker pad na n lekker dorp waar niks hoog groei langs die pad. Nou ja, wat gaan maak jy in merweville, niks.., ja, niks , oftewel braai kuier gesels , kyk na die sterre en party mense jag daar in die Winter maar langs n kaggel in die winter in die middel van nerens bly maar lekker. Koop hierdie erf en kom word weer mens.
.
.
.
.
. .
* Monthly costs are estimates and should be confirmed with the agent.
Listed for sale at R185,000
Merweville is a tranquil, remote Karoo village that offers a peaceful, slow-paced lifestyle ideal for those seeking solitude, starry skies, and a close-knit community atmosphere.
* Distances and amenities are approximate.