Small Holding for sale
Ervaar landelike rustigheid in Calvinia met oopplan leefareas en perdekampe — perseel kom met twee slaapkamers en twee badkamers op 6 ha.
Tender sluit op 12 Augustus 2026 om 11:00
Tender Inhandiging - BKB kantore, Cecilia Plein, Paarl
Grootte, 6.2 ha
Ligging: Waterstraat 1 Calvinia
Nuwe woonhuis met 2 slaapkamers elk met sy eie badkamer.
Oopplan kombuis.
Sitkamer
Buitebraai op stoep met afdak.
Sonpanele voorsien krag. Eskom krag is ook beskikbaar.
Watervoorsiening Deur middel van twee boorgate waarvan een met sonpomp toegerus is.
Die eiendom beskik oor sterk ondergronse water wat ontgin kan word met‘n put wat toegeval het.
Die eiendom het die potensiaal vir groente verbouing op klein skaal Perdekampe is opgerig vir die huisves van perde vir die perdeliefhebber.
Klein stoor
Calvinia Central is a premier arid-region agricultural hub renowned for extensive small-stock farming, particularly Dorper sheep and Merino wool production, benefiting from vast grazing lands and a resilient climate suited for hardy livestock.