Leef landelik en genereer boerdery-inkomste: twee plase in vrugbare Wes-Kaap met tafeldruiwe, rooibos-potensiaal, 50 000 m³ besproeiingsdam en 4-slaapkamer woning.
Besproeiings en Saai/veeplase - 339 ha
Veiling: 23 Julie 2026 @ 11:00
Plek: Op die perseel
Plaas 1: Gedeelte 11 van 11 – 158 ha groot met 42 ha waterinlysting.
18,9 Ha Tafeldruiwe kultivars; Dan Ben Hannah, Red Globe, Flame seedless, Sugraone, Scarlotta, Tawny, Sugrathirty four [Adora], Sweet Sapphire en Autum Crisp.
5 Ha Sitrus kultivar Midknight
12 Ha Besproeibare lande met moederlyne
90 Ha bewerkbare saailande [Tans verhuur] Geskik vir goeie Rooibostee produksie.
Goeie infrastruktuur met 4 slaapkamer woning met gevestigde tuin, aparte woonstel, gastehuis, pakstoor, arbeidersakkomodasie ou stoor en pomphuis.
Besproeiingsdam van 50 000 kub/m
Plaas 2: Plaas nommer 258 – 181 ha groot
Ongeveer 110 Ha weidings [tans verhuur] Geskik vir goeie rooibostee produksie.
50 Ha Saai grond [tans verhuur] Geskik vir Rooibostee produksie.
20 Ha voorheen gemyn
Groot vlei.
Uitsonderlike geleentheid om hierdie gevestige plase te bekom in ’n ongelooflike vrugbare deel van die Wes-Kaap.
Plase word afsonderlik verkoop
Aanbiedinge kan voor die tyd aanvaar word.
Besigtiging per afspraak.
Porterville is a highly productive agricultural hub in the Western Cape, renowned for its fertile soils and Mediterranean climate that support a diverse range of high-value crops, including wheat, citrus, and wine grapes, making it an attractive region for both commercial and boutique farming operations.
* Distances and amenities are approximate.