Eendekuil
Landelike leefstyl met wye uitsigte op die Piketberge, net 4 km vanaf Eendekuil op die Draaihoek-pad. Werkende teeplaas (148 ha), twee huise elk 3 slk, 2 badk.