Leef 'n wingerdbedryf in vrugbare Lutzville-klimaat met direkte toegang tot LORWA-water; 24 ha opgeleide wingerd onder drupbesproeiing. Huis met 4 slaapkamers, 2 badkamers.
Lutzville plaas in vrugbare area met goeie klimaat.
Uitstekend toegeruste wingerd plaas.
Die plaas is 36ha met 24 ha opgeleide wingerd onder drup besproeiing.
Ingelyste water by die LORWA waterskema.
2 Besproeiingsdamme en 14 ha gereg boorgate.
Goeie woonhuis met 4 slaapkamers; sitkamer; badkamer; spens; waskamer.
2 Woonstelle met badkamer.
Stoor met gereedskapkamer en kantoor.
Battery stelsel met sonpanele en kragopwekker.
Alles in 'n baie goeie toestand.
Eskom krag beskikbaar.
Plaas is in produksie en 'n voornemende koper kan instap en boer.
Plaastoerusting en implimente in 'n baie goeie toestand is ook beskikbaar, maar nie ingesluit by die prys nie.
Hierdie tipe eiendom kom nie aldag in die mark nie en is 'n unieke geleentheid.
Alle ander inligting oor die eiendom en boerdery is beskikbaar.
* Monthly costs are estimates and should be confirmed with the agent.
Listed for sale at R15,000,000
Lutzville Central is a prime agricultural hub situated along the Olifants River, renowned for its high-value viticulture, table grape production, and vegetable farming, supported by reliable irrigation schemes and a Mediterranean climate.
* Distances and amenities are approximate.