Embrace rural enterprise living in Klipheuwel with immediate highway access — established long‑distance livestock transport and 34 ha farmstead featuring farmhouse, drivers’ house, truck fleet, and stock kraals.
Klipheuwel
Lewende Hawe Vervoer en Boerdery Besigheid.
Suksesvolle en gevestige Langafstand Lewende Hawe Vervoer Besigheid te koop.
Besigheid sluit die volgende in: Vragmotors en sleepwaens, Landbougrond van 34,748 ha met herehuis; bestuurdershuis; administrasiegebou; skure; werkswinkel; veekrale en voldoende vragmotor parkering.
Maklike toegang tot hoofroetes.
Listed for sale at R5,950,000
Price reduced by 100.0% to R0