Experience hands-on Karoo ranching at Perfekte Balans, with rich mixed shrub-and-grass grazing, 17 camps served by 15 water points; homestead requires attention.
Karoo-Veld in Perfekte Balans
Veldtipe: Die plaas spog met uitstekende gemengde Karoo-bossie/grasveld, wat 'n superieure voedingsbron vir kleinvee bied.
Omheining: Vir gemoedsrus en die beskerming van u trop, is die plaas reg rondom jakkalsproef omhein, kompleet met 'n elektriese afwering.
Kampe en Water: Die plaas is strategies verdeel in 17 kampe, wat rotasiebestuur vergemaklik. Hierdie kampe word bedien deur 'n indrukwekkende 15 waterpunte wat voorsiening maak vir die optimale verspreiding van u vee.
Skeergeriewe: Daar is 'n skuur spesifiek vir skeerdoeleindes.
Hantering: Goed-geplaasde krale vir kleinvee maak bestuur en hantering doeltreffend.
Woonhuis: Die woonhuis kort aandag.
* Monthly costs are estimates and should be confirmed with the agent.
Listed for sale at R6,350,000
Brandvlei is a remote, arid region primarily suited for extensive small-stock farming, particularly Dorper sheep and Boer goats, offering vast landscapes and low-density grazing potential for farmers seeking traditional Karoo-style agricultural operations.
* Distances and amenities are approximate.