Wessel Du Toit - Intern
Property.CoZa Brackenfell / Estate Agent
0840558078 0870960113
More about Wessel
Met oor die 10 jaar ondervinding in die eiendoms bedryf en meer spesifiek deeltitel eenhede beskou ek myself as ‘n “ Flat spesialis “ Eerlikheid is vir my baie belangrik (... eerlikheid is my moelikheid ) veral in die bedryf en wil ek ten alle tye tevredenheid waarborg aan my kopers en verkopers. Skakel my gerus vir eerlike raad en bystand in die deeltitel bedryf.
view more
Contact Wessel