Melanie Steenberg

Beacon Real Estate / Estate Agent
0820631967 0645254992
More about Melanie
Ek is Melanie Steenberg, tans 29 jaar in eiendomme. Ek verjaar elke jaar op 01 Desember. Ek is gaande oor bemarking en kry soms opdraande daaroor as kliente voel ek kom te veel... by hulle uit met my pamflette. Ek wil bitter graag oor 5 jaar aftree en dan tussen Strand en Ninapark woonagtig wees. My belangstelling is beslis mooi interior, die iets anders. Nie eksentriek nie, maar kunstig, gekultuveerd en ook "funky" val in my smaak. Indien nog inligting verlang, kontak my persoonlik. 082 063 1967
view more
Contact Melanie