I am Gene Coetzer, a born and bred Capetonian who grew up in the picturesque town of Paarl. After I matriculated from Paarl Gymnasium in 1989, I studied Journalism. Shortly after I finished my studies, I had the opportunity to work in England which inspired my adoration for real estate. I have an artistic background and grew up in a very creative environment. This passion for all things property related, coupled with my people skills allows me to serve clients on all property levels with the utmost devotion. I believe to apply dedication and excitement in everything I do. This will not only have the best outcome for my clients, but will fulfill me as a person. My motto: Every client is my only client Ek is Gene Coetzer, `n gebore Kapenaar en `n plattelander wat groot geword het in die pragtige Paarl. Ek het in 1989 gematrikuleer, waarna ek verder in Joernalistiek studeer het. Kort na die voltooiing van my studies, het ek die geleentheid gekry om in Engeland te werk. Dit is juis daar waar ek my liefde vir eiendom en alle aspekte daarvan ontwikkel het. Ek het `n kuns agtergrond en het groot geword in `n uiters kreatiewe omgewing. Hierdie passie vir die skep en mooi maak van dinge, in samewerking met my liefde vir mense, laat my toe om aan my kliënte die beste diens binne die eiendomsmark te bied. My toegewydheid en opgewondenheid wat spreek daarvan dat ek lief is vir wat ek doen, is die hoeksteen van my sukses. My slagspreuk: Elke kliënt is my enigste klient