Cobus Steenberg

Beacon Real Estate / Estate Agent
0825693175 0645254992
More about Cobus
Ek is Cobus Steenberg en baie belangrik met 'n "C". Hoekom? Anders kom my eposse nie by my uit as jy nie die "C" gebuik nie. Ek is 'n gemaklike persoon totdat jy die... verkeerde knoppe druk. Agv my ouderdom, het ek al alles probeer en uitgetoets, dinge wat ek ander kan leer en min wat ek nie weet nie. Behalwe die sielkunde agter die koper en verkoper. Ek is ook eintlik tegnies van aard en sorg dat alle apparate gewoonlik werkend bly en stukkende items wat moet werk, maak my gefrustreerd. Ek is ook al afgetree, maar werk al weer om die brein en ledemate aan die gang te hou. Finansies is ook een van my belangstellings en is ek betrokke by die kerk se finansiele instellings. Indien julle my 'n kans wil gee in die eiendoms wereld, kan ek maar net probeer. Dankie.
view more
Contact Cobus