select

3 Bedroom Farm for sale in Albertinia 1033511

PROPERTY DETAILS
Asking Price
R 3,195,000
Rates & Taxes
± 1749
Levy
± 0
Property Type
Farm
Living Areas 1
Beds 3
Baths 1
Building Size ±200 m2
Stand Size ±43 ha

The above map shows the approximate area where the property is located. Where the exact location is shown by a marker, the accuracy is dependent on the agent who captured this. The map live traffic layer is only available in certain locations.

  Please login to post comments

Post to my facebook wall
  
2000
Characters remaining


    PROPERTY DESCRIPTION
    Buffelsfontein Albertinia. Prag plaas van 43ha met boorgat wat jou 7000 lt drinkbare water per uur gee. Op die plaas is 4 damme. Splinternuwe stoor van 25m x 15m, met 3 fase krag. Kweekhuis van 10 meter lank en 4 meter breed en 2,5 meter hoog. Water afkomstig van fontein. Verskeie nuwe tenks, pype en filters aangebring om water suiwer by woning te kry. Gerieflike plaas woning met enkel fase krag.

    Toerusting soos Ford 7600 trekker met enjin wat oorgebou is, n sleepwa, ploeg asook varke en 4 x koeie kan teen R570 000.00 (vyf-honderd-en sewentig-duisend rand BTW ing.) addisioneel aangekoop word.

    Prag kuier plek by dam ingerig vir kano ritte en vir kinders om te swem en baljaar.

    Hierdie plaas is naby dorp gelee en half uur se ry na Mosselbaai. Skakel my vandag nog vir besigtiging.

    Features include:
  • Pets Allowed
  • X
    Agent Enquiry
    Name & Surname  
    Contact Number    
    Email Address

    Message




    X
    For Sale Property
    Rental Property
    More Options
    About
    Connect with us
    FEEDBACK