| Ek is al vir 37 jaar getroud met Alida en het twee seuns en ‘n kleinseun.
Ek is al langer as 40 jaar in bemarking, direkte verkope, beplanning en bestuur en het letterlik houers vol sertifikate wat ek gewen/verwerf het en vir kursusse en opleiding wat ek voltooi het.
Ek is gek oor mense, karre, musiek en lees.
My droom kar is n’Porche 930 Turbo (Whale Tale).
Ek glo dat alle mense die beste wat binne sy vermoë is, behoort te bereik uit hierdie lewe en ek probeer hulle altyd help om dit te kry.
Daar is niks meer bevredigind as om mense te help en te ontwikkel nie
|